Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Zuma sê hy gaan wel ‘n kommissie na staatskaping instel

$
0
0
Miskien nog 'n mosie van wantroue teen Zuma

Die Presidensie sê aangesien president Jacob Zuma in die Parlement onderneem het om ‘n kommissie na staatskaping in te stel, was dit ‘n logiese stap om sy hersieningsaansoek teen Thuli Mandonsela se verslag daaroor te laat vaar.

Opposisiepartye het die Hooggeregshof in Pretoria gevra om die aansoek van die hand te wys en te gelas dat hy binne weke ‘n kommissie instel.

Die Presidensie sê die stap sal Zuma die kans gee om sy belofte gestand te doen.

The post Zuma sê hy gaan wel ‘n kommissie na staatskaping instel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!