Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ontleder sê Zuma is besig met vertragingstaktiek

$
0
0
"MADONSELA HET STAATSKAPINGVERSLAG FINAAL AFGETEKEN"

‘n Politieke ontleder meen president Jacob Zuma is besig met vertragingstaktiek na sy besluit om sy aansoek om ‘n regshersiening teen Thuli Madonsela se staatskapingsverslag terug te trek.

Opposisiepartye het die Hooggeregshof in Pretoria gevra om die aansoek van die hand te wys en te gelas dat hy binne weke ‘n kommissie van ondersoek na staatskaping instel.

Professor Willie Breitenbach van die Universiteit Stellenbosch sê Zuma het altyd ‘n verskuilde agenda.

The post Ontleder sê Zuma is besig met vertragingstaktiek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!