
‘n Polisielid sê die ondersoek na die Life Esidimeni-tragedie word vertraag weens ‘n gebrek aan samewerking deur die Gautengse Gesondheidsdepartement.
Die arbitrasieverhore tussen die staat en die naasbestaandes van 141 psigiatriese pasiënte wat gesterf het, word in Johannesburg voortgesit.
Generaal-majoor Charles Johnson sê die polisie moes die departement dagvaar om die inligting oor die sterftes te voorsien.
The post Esidimeni-tragedie: Ondersoek word glo vertraag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.