
Die Duitse sagteware-reus SAP het erken dat hy omkoopgeld betaal het om ‘n kontrak met ‘n Suid-Afrikaanse staatsinstelling te bekom.
Die maatskappy sê hy het vrywillig die voorval aan Amerikaanse owerhede bekend gemaak wat die VSA se wet op Buitelandse Korrupte Praktyke afdwing.
SAP Suid-Afrika het na bewering ‘n kommissie-ooreenkoms aangegaan met ‘n klein Gupta-beheerde maatskappye in ‘n poging om ‘n Transnet-kontrak te bekom in ruil vir ‘n gunsloon van sowat R100 miljoen.
The post SAP erken hy het omkoopgeld betaal vir Suid-Afrikaanse kontrak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.