Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Outa kla Prasa se voormalige raad aan van bedrog en korrupsie

$
0
0
PRASA KAN NIE SKULD VAN R800 MILJOEN NOU AL BETAAL NIE

Die organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, het strafregtelike klagtes ingedien teen die gewese raad van die Passassier-spooragentskap, Prasa.

Sifiso Buthelezi was voorsitter van die raad, wat in 2013 ‘n kontrak aan die plaaslike maatskappy Swifambo toegeken vir die aankoop van sewentig lokomotiewe.

Die hof het Swifambo later gelas om die geld terug te betaal omdat die lokomotiewe nie geskik is vir Suid-Afrikaanse spoorlyne nie.

Ben Theron van Outa is ongelukkig omdat Swifambo teen die uitspraak appelleer.

The post Outa kla Prasa se voormalige raad aan van bedrog en korrupsie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!