Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mangaung-metro aangegee oor waterskuld

$
0
0
Mangaung-metro skuld R350 mil. aan Bloemwater

Bloemwater het die Mangaung-metro by die nasionale minister van water en
sanitasie aangegee oor waterskuld van sowat R500 miljoen.

Netwerk24 berig Bernard Pitsane, raadsvoorsitter van Bloemwater, het bevestig hy het die saak by Nomvula Mokonyane, die minister, aangegee het.

Die presiese bedrag is onbekend, maar ’n betroubare bron het verklap dat daar nagenoeg R500 miljoen gewerk kan word.

Pitsane sê Bloemwater sal nie in dié stadium die watertoevoer na die metro
se inwoners kan verminder voordat Mokonyane nie eers gesê het wat gedoen moet word nie.

Voordat die watertoevoer verminder mag word, moet die nasionale tesourie en die Vrystaatse premier, Ace Magashule, se kantoor betrek word.

The post Mangaung-metro aangegee oor waterskuld appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!