Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gewese Amerikaanse ruimtevaarder sterf op 85

$
0
0
Gewese Amerikaanse ruimtevaarder sterf op 85

Die gewese Amerikaanse ruimtevaardiger Paul Weitz is op 85 oorlede.

Hy was die eerste bevelvoerder van die ruimtetuig Challenger en het ook ‘n ruimtestasie van Nasa help red nadat dit beskadig is.

Weitz was in die Vloot voor hy in 1966 by die ruimte-agentskap aangesluit het.

Hy was die vlieënier van die eerste sending na die Amerikaanse ruimtestasie Skylab wat van 1973 tot ’79 om die aarde gewentel het.

The post Gewese Amerikaanse ruimtevaarder sterf op 85 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!