
AfriForum glo Suid-Afrikaners kan ‘n verdere toename in geweldsmisdaad verwag.
Woordvoerder Ian Cameron het reageer op gister se bekendmaking van die jongste misdaadsyfers.
Hy sê die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het geen verandering teweeggebring sedert sy aanstelling nie en dat mense toenemend onveilig is in Suid-Afrika.
The post “Suid-Afrikaners kan verdere toename in misdaad verwag” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.