
Die Wes-Kaapse Minister van Omgewingsake, Anton Bredell, sal na verwagting vandag voor die Parlement se porteuljekomitee oor Water en Sanitasie verskyn om die voortslepende waterkrisis in die provinsie te bespreek.
Damvlakke in die Wes-Kaap bly kritiek laag, ondanks die onlangse reënval.
Waterrantsoenering is reeds in sommige gebiede in werking gestel.
Bredell en ander provinsiale regeringsverteenwoordigers sal voorleggings doen oor die huidige situasie en stappe om die impak van die droogte te verlig.
The post Minister bespreek waterkrisis in Wes-Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.