Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aansoek teen Siyancuma-munisipaliteit weens kragonderbrekings

$
0
0

Inwoners van Douglas in die Noord-Kaap beplan om ‘n aansoek by die
Hooggeregshof in te dien teen die Siyancuma-munisipaliteit as gevolg van
kragonderbrekings.

Eskom het twee weke gelede met kragonderbrekings begin nadat die munisipaliteit nie agterstallige skuld van R80 miljoen  vereffen het nie.

Kragonderbrekings kom voor tussen ses- en nege-uur soggens en vyf- en nege-uur saans.

Die bemarkingshoof van G.W.K Landbou, Neil de Klerk, sê die voortbestaan van onder meer fasiliteite waar produkte van miljoene rand geberg word, word bedreig.

The post Aansoek teen Siyancuma-munisipaliteit weens kragonderbrekings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!