Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Die Rand het 0,36% sterker geopen

$
0
0
Die Rand het 0,36% sterker geopen

Die Suid-Afrikaanse geld-eenheid het vanoggend effens stewiger geopen in
aanloop tot die Minister van Finansies, Malusi Gigaba se mediumtermynbegrotingsraamwerk vanmiddag in die Parlement in Kaapstad.

Die rand het 0,36% sterker geopen en ‘n rukkie gelede teen R13,74 teen die dollar verhandel.

Ontleders voorspel ‘n aansienlike begrotingstekort van sowat R40 miljard, ook te midde van swakker belastinginvordering.

Dit kan moontlik lei tot verdere druk op Suid-Afrika se kredietgradering en ook die geldeenheid.

Die verrigtinge in die parlement begin om tweeuur.

The post Die Rand het 0,36% sterker geopen appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!