
Afrika se grootste vlieër-fees vind die naweek in Muizenberg, Kaapstad, plaas met deelnemers van so ver as Engeland, Duitsland, Maleisië, Nederland en Pole wat met plaaslike geesdriftiges gaan meeding.
Die fees word aangebied deur die organisasie Kaapse Geestesgesondheid.
Die organiseerders sê enigiemand kan by die pret aansluit met hulle eie vlieërs of kan een by die fees koop.
The post Kaapstad berei voor vir Afrika se grootste vlieërfees appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.