Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Eskom het glo vyf regsmenings oor McKinsey ignoreer

$
0
0
Future SA gaan druk plaas op McKinsey

Die ondersoekende media Scorpio en amaBhungane sê Eskom het vyf regsmenings ignoreer wat hom gewaarsku het dat sy omstrede kontrak met die konsultant McKinsey waarskynlik onwettig is.

Dokumente wat onlangs uitgelek het, toon dat Eskom se eie regskenner onder meer tot die slotsom gekom het dat Eskom dapper moet wees om die kontrak ter waarde van miljarde Rande te onderteken.

Dit is toe in elk geval gedoen.

The post Eskom het glo vyf regsmenings oor McKinsey ignoreer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!