Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Misdaadsyfers: “Ontplooiing van Weermag is taktiese besluit”

$
0
0
DA: Mbalula moet voor komitee verskyn oor Mayweather-beso

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het onthul dat die moordkoers die afgelope jaar toegeneem het, terwyl kontakmisdaad afgeneem het.

Hy het met die bekendmaking van die misdaadsyfers in die Parlement ook gesê die ontplooiing van die Weermag om die polisie te help met misdaadbestryding is ‘n taktiese besluit, en dat president Jacob Zuma uiteindelik sal besluit of soldate wel ontplooi gaan word.

Wapenvrye Suid-Afrika sê Mbalula het nagelaat om ‘n behoorlike plan voor te lê vir die herwinning van onwettige vuurwapens en streng regulering van wettige vuurwapens.

Die drukgroep sê hoewel die polisie geloof moet word vir die herwinning van ‘n bykomende 1362 vuurwapens, is hy steeds bekommerd dat die verbetering van 9% eerder toe te skryf is aan die groter beskikbaarheid van wapens as aan verbeterde wetstoepassing.

The post Misdaadsyfers: “Ontplooiing van Weermag is taktiese besluit” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!