Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Esidimeni-tragedie: Mahlangu gaan getuig

$
0
0
Esidimeni-tragedie: Mahlangu gaan getuig

Die voormalige LUR van Gesondheid in Gauteng, Qedani Mahlangu, sal na
verwagting wel in die Life Esidimeni arbitrasieverhoor getuig.

Die voorsitter van die ondersoek, die afgetrede adjunk-hoofregter, Dikgang Moseneke, sê die verhoor sal nie afgesluit word voordat Mahlangu en nog twee senior amptenare getuig het nie.

Die ander twee is die geskorste hoof van die provinsiale departement van gesondheid, Barney Selebano, en die direkteur van verstandelike gesondheid,
Makgabo Manamela.

The post Esidimeni-tragedie: Mahlangu gaan getuig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!