Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 23 Okt 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Goeie middag blanke dame ek is dringend op soek na tuisverpleging werk het 25 jaar verpleeg ondervinding, om na mense om te sien is my passie in die lewe, bereid om in te bly en lang ure te werk ek is baie geduldig en hard werkind! skakel asb vir Alida Vivier by sel nommer 074 214 1850. Baie dankie!

Ek is dringend opsoek na werk het graad 12 kode 08 en kode=2 rybewys het graad a in sekerheid sowel armed resonse, retail, cit. het koerier ondervinding ook. Skakel 072 780 1588

Benodig bouer vir die bou van muur ( net 1,000 stene). Geen pleisterwerk.
Stene en alle boumateriaal word voorsien.
Kwoteer asb. dus slegs die prys vir arbeid na
eposadres:
rudibeukes7@gmail.com.

______________________________________________________________________________

VERKOPE

Afdeling 2 Koop en verkoop Ek het n doosvol brasgoed vir R400 Ook R170 Langspeel plate verskeidenheid vir R500 kontak Johan by 0834799649

Ek het om te verkoop:
Kelvinator tuimeldroër vir R500 onka – is in werkende toestand asook Eikehout-sitkamerstel: bestaande uit 2×2-sitplekbanke, 2 stoele en koffietafel. Houtwerkraam met los kussings. Prys: R4500 onka. Kontak: 0716723806.

______________________________________________________________________________

OPSOEKE

Afdeling 3 Soektogte Vra groot asb vir n seun van twaalfjaar lang of grys skoolbroeke en n baaitjie vir Dr Brhomer skool asook ou planke of ou hangkaste asb Kontak nr 0845401848 baie dankie

Ek is op soek na ‘n ou hangkas wat nog redelik netjies is. As iemand my kan help kontak my vir verdere onderhandeling. Sel nr 082 409 5277 baie dankie

Opsoek na beton slabs +- 50 asook beton palle +- 6 om te koop. Skakel 064 755 3772

Te koop gevra Ringnek mannetjie en een kwartel paar sel 0793764301

EK OP SOEK NA RATKAS OP OPEL ASTRA 1991 TOT1996 CELL 0817406836

__________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Een man woonstel te huur naby Roseparkhospitaal R3000 plus koopkrag en water. Beskikbaar vanaf 1 Nov 2017. Skakel Mev Rossouw by 082 211 3044

The post Koop en Verkoop – 23 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!