
Die drukgroep Black First Land First het die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, onvoorwaardelik om verskoning gevra omdat hy ‘n brief vir ‘n Eskom-ondersoek ingedien het wat haar kantoor vroeër self voorgelê het.
Die parlementêre oorsigkomitee op Openbare Ondernemings ondersoek staatskaping by die kragvoorsiener.
BLF sê die gebruik van die brief was ‘n fout.
The post BLF vra om verskoning oor brief appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.