Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Hair erken hy het geld by sy werkgewer gesteel

$
0
0
Hair erken hy het geld by sy werkgewer gesteel

Die gewese Australiese krieket-skeidsregter Darrell Hair het erken dat hy oor
‘n tydperk van twee maande byna R124 000 by sy werkgewer gesteel het.

Die 65-jarige Hair het die geld tussen Februarie en April vanjaar uit die geldlaai gesteel by die drankwinkel waar hy gewerk het.

Hy is in Mei-maand afgedank nadat hy op kringtelevisie betrap is.

Hair het gister in die hof in Nieu-Suid-Wallis skuld erken en verduidelik dat sy dobbelgewoonte handuit geruk het.

Hy het nege jaar gelede sy kleurryke internasionale loopbaan afgesluit.

The post Hair erken hy het geld by sy werkgewer gesteel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!