Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Onderwysposte gaan waarskynlik verminder word”

$
0
0

Die onderwysvakbond Naptosa sê die aantal onderwysposte in skole gaan waarskynlik volgende jaar verminder word.

Die onderwysers wat aan ‘n spesifieke skool toegedeel word, word tans bepaal deur die getal leerders in die skool.

Naptosa sê die nuwe bepaling kan beteken dat sommige onderwysers na skole met minder onderwysers verskuif word.

Die woordvoerder van Naptosa, Basil Manuel, sê die Departement van Basiese Onderwys moet met die vakbonde beraadslaag sodat daar eenstemmigheid tussen alle partye kan wees oor die getal leerders vir elke onderwyser in ‘n skool.

Manuel sê hulle moet veral toesien dat hulle lede nie benadeel word nie.

The post “Onderwysposte gaan waarskynlik verminder word” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!