Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KSA skuif plaaslike T20-terug na die einde van vanjaar

$
0
0
KSA bring hulde aan brandbestryders

Krieket Suid-Afrika het bevestig dat die plaaslike Twintig20-reeks weer volgende maand en in Desember gespeel gaan word in die tydgleuf waartydens die Suid-Afrikaanse Twintig20-globale liga sou plaasvind.

Die plaaslike kompetisie is vroeër na April verskuif om plek te maak vir die internasionale een, wat intussen om finansiële redes met ‘n jaar uitgestel is.

KSA se waarnemende hoof, Thabang Moroe, sê die toernooi sal ‘n voorvertoning wees vir Indië en Australië se toere in Suid-Afrika.

The post KSA skuif plaaslike T20-terug na die einde van vanjaar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!