Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nog ‘n maatskappy beëindig KPMG se kontrak

$
0
0

African Rainbow Minerals het die jongste onderneming geword om KPMG se kontrak as ouditeur op te skort.

Die firma word ondersoek vir sy werk vir die omstrede Gupta-familie en het ook onder skoot gekom oor sy terugtrekking van dele van ‘n omstrede verslag oor ‘n beweerde geheime eenheid binne die SA Inkomstediens.

Die myngroep skryf sy besluit toe aan vrae wat ontstaan het oor KPMG se bestuur en voldoening aan etiek, sowel as bewerings oor die wettigheid van sy optrede.

The post Nog ‘n maatskappy beëindig KPMG se kontrak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!