Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Maiduguri: 13 dood in bomaanvalle

$
0
0
Maiduguri: 13 dood in bomaanvalle

Minstens 13 mense is dood en 16 is beseer nadat drie vroue-selfmoordbomdraers toestelle laat ontplof het in die noordoostelike
Nigeriese stad Maiduguri.

Veiligheidsowerhede sê die eerste ontploffing het voor ‘n restaurant plaasgevind waar mense aandete gekoop het, waarna nog twee ontploffings gevolg het.

Niemand het nog aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie, maar lede van die Boko Haram-militantegroep is vroeër buite die stad gewaar.

Minstens 20 000 mense is dood en 2,6 miljoen het uit hul huise gevlug sedert aanvalle deur Boko Haram in 2009 begin het.

The post Maiduguri: 13 dood in bomaanvalle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!