
Koringboere in die Wes-Kaap het begin om die koste te beraam van die
uitmergelende droogte in die provinsie.
Reënvalsyfers vir die Swartland dui daarop dat dit die ergste droogte in 90 jaar is.
Die koringoes in die provinsie sal na verwagting weens die droogte aansienlik kliener wees.
Sommige boere verwag om hul plase te verloor, terwyl ander nog ‘n laaste poging aan wend om hul plase te red.
‘n Boer, Cobus Bester van Moorreesburg, sê hy verwag net 40% van sy oes.
The post Ergste droogte in 90 jaar vir Wes-Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.