Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Doodskis-saak: Politieke partye, inwoners trek saam buite hof

$
0
0

Politieke partye en plaaslike inwoners trek saam buite die Hooggregshof wat
in Middelburg in Mpumalanga sit.

Willem Oosthuizen en Theo Jackson word vandag gevonnis in die sogenaamde doodskis-saak.

Die twee is daaraan skuldig bevind dat hulle verlede jaar Victor Mlotshwa in ‘n doodskis ingedwing en gedreig het om hom aan die brand te steek.

Die DA vra dat ‘n gepaste vonnis opgelê word sodat mense kan sien dat daar nie plek vir rassisme in die land is nie.

Oosthuizen en Jackson is skuldig bevind op sewe aanklagte, insluitend aanranding en poging tot moord.

The post Doodskis-saak: Politieke partye, inwoners trek saam buite hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!