Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nog ‘n geval van seksuele aanranding by ‘n Gautengse skool

$
0
0

‘n Skoolbus-bestuurder verskyn vandag in die hof in verband met die beweerde seksuele aanranding van ‘n 13-jarige leerling van ‘n laerskool in Gauteng.

Die polisie glo nog slagoffers kan na vore kom.

Die man het die meisie na bewering herhaaldelik op onvanpaste manier aangeraak terwyl sy op die bus geklim het.

Gauteng is die afgelope ruk getref deur ‘n vlaag gevalle van seksuele aanranding by skole.

The post Nog ‘n geval van seksuele aanranding by ‘n Gautengse skool appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!