
POSTE EN BETREKKINGS
Dringend opsoek na n vlot Afrikaans sprekende persoon wat na n Dementia en Alzheimers bejaarde dame tuis kan omsien en versorg. Persoon moet ook by die pasient bly.
Persoon moet indien moontlik verpleeging’s agter grond het.
Kontak 0727119672.
Ek soek persone wat 5000 pamplette kan uitdeel die week by skole oggend en uitkomtyd, by winkelsentrums en by Universiteit. Sal betaal per uur. Skakel 074 483 3341
Op soek na betrekking. Netjies, baie goeie menseverhoudinge, kreatief, baie veelsydig. Enige iets in lyn van mense, ontvangs, toesig hou by naskoolse studie, klavier, ens. Kontak Machteld Meyer by. 084 45005 05. Baie dankie.
Ek is opsoek na handyman werk. Ek kan enigewerk doen in die boubedryf. Ek kan gekontak word by 071 544 6406.
____________________________________________________________________________
VERKOPE
te ruil vir kontant dubbel deur staal kombuis kas in baie goeie toestand R700 rand Computer Lessenaar in baie goeie toestand R500 rand. Skakel vir Martjie 0827732401
Koop en verkoop Afdeling 2. King Carp rooi en wit visvang aasboot met kontrole R3,000 sel 0835651616
______________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is op soek na ‘n Engelse blokkiesraai woordeboek. Kontak my op 084 85 444 92
Ek is op soek na ‘n tafel Skaaf teen goeie prys. Skakel Frans na 5 uur 083 531 9296
Ek soek na ‘n hangkas wat iemand nie meer gebruik nie. Skakel my of SMS na 0824095277 dankie
Afdeling 3 Soektogte Ek soek twee hangkaste vir n gesin hul kry swaar en hul klere is in kartondose al is hul in n swak toestand die man sal dit regmaak of selfs planke hul het nie juis geld maar sal hul help waar kan ons vra groot asb kontak Chris by 0845401848 baie dankie
ek soek enige verf vir binne en buite en water verf skakel vir Martjie 0827732401
More, Ek is opsoek na n klavier, wil dit vir geskenk vir dogter Sat. As daar iemand een het kan hulle my kontak by sel nr 0733897843 Judie. Vriendelike groete
Ek soek jong le henne te koop. Skakel asb – Johan 0829278267
_______________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Een man woonstel te huur naby Roseparkhospitaal R3000 plus koopkrag en water. Beskikbaar vanaf 1 Nov 2017. Skakel Mev Rossouw by 082 211 3044
EK OP SOEK NA N DAME TUSSEN DIE OUDERDOM 40 TOT 65 JAAR OM GRATIS IN TE WOON BY MY MOEDER VAN 84 JAAR.
DIE VERBLYF IS BESKIKBAAR IN BLOEMFONTEIN, MY MOEDER IS TANS BAIE ALLEEN NA DIE AFSTERWE VAN MY VADER.
MY MOEDER WOON TANS IN HAAR EIE WOONHUIS
VIR NAVRAE KAN U HAAR SEUN SKAKEL PIET BY CEL NOMMER 0832508949
GROETE PIET STRYDOM
Piet Strydom Construction
083 250 8949
The post Koop en Verkoop – 18 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.