Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ANC kort vars lede om Zuma te steun”

$
0
0
"ANC kort vars lede om Zuma te steun"

Die minister van Waterwese en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, het ANC-parlementslede wat die onlangse mosie van wantroue in president Jacob Zuma gesteun het, gevra om uit die party te bedank.

Sy sê vars lede is nodig om Zuma se agenda te steun.

Mokonyane sonder die LP’s Derek Hanekom en Makhosi Khoza uit in ‘n artikel op die politieke webblad RealPolitik en sê hulle het ondertone van verhewe intelligensie en elitisme.

The post “ANC kort vars lede om Zuma te steun” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!