Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kortlys van kandidate vir nuwe SAUK-raad

$
0
0
Tussentydse raad vir SAUK bekragtig

Parlementslede sal na verwagting vandag ‘n kortlys van 36 kandidate
bekendmaak vir die nuwe SAUK-raad.

Die portefeulje-komitee oor Kommunikasie het 362 aansoeke gekry vir die twaalf poste op die Raad.

Die voorsitter van die komitee, Humphrey Maxegwana, sê partye in die komitee sal die geleentheid kry om die kandidate se geskiktheid, kwalifikasies en ander vereistes te bespreek.

Die komitee het verlede week ingestem om die lys van 36 kandidate op die parlement se webwef te publiseer.

Die publiek sal dan vyf werksdae hê om kommentaar te lewer, waarna onderhoude sal begin.

Die termyn van die tussentydse SAUK-raad verstryk in September.

The post Kortlys van kandidate vir nuwe SAUK-raad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!