Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Protesoptog na kantore van AngloGold

$
0
0
ANGLOGOLD ASHANTI WIL HONDERDE WERKERS AFDANK

Lede van die nasionale mynwerkersunie (NUM) gaan môre ‘n protesoptog na die kantore van AngloGold hou.

Dit is oor AngloGold Ashanti se besluit om 8500 werkers by twee myne by Carletonville en Matlosana in Noordwes af te lê.

‘n Woordvoerder van NUM, Masibulele Naki, sê in ‘n verklaring werkers en lede van die vakbond kan nie toelaat dat die maatskappy werkers ondermyn waarvan die meerderheid swart is nie.

The post Protesoptog na kantore van AngloGold appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!