Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

7 in hof vir veediefstal

$
0
0

Sewe mans van Kimberley – waaronder die eienaar van ʼn slaghuis – sal vandag in die hof verskyn nadat hulle na bewering sewe bonsmara-beeste ter waarde van sowat R135 000 gesteel het.

Die polisie se kaptein Olebogeng Tawana sê die mans is gister by Roodepan in hegtenis geneem.

Twee van die beeste was reeds geslag.

Die polisie het ook beslag gelê op die verdagtes se bakkie en sleepwa waarmee die beeste vervoer is.

The post 7 in hof vir veediefstal appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!