Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

230 selfone gesteel van Vocadom-winkel

$
0
0
SOLIDARITEIT WIL WEET OOR VODACOM SE NUWE SEB-TRANSAKSIE

Drie gewapende rowers het gisteroggend op ‘n Vodacom-winkel in ‘n winkelsentrum in Port Elizabeth toegeslaan en sowat 230 selfone gebuit.

Kaptein Sandra Janse van Rensburg sê die rowers het vier kliënte en ses werknemers na die agterkant van die winkel gedwing en die sleutels van die kluis geëis.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

The post 230 selfone gesteel van Vocadom-winkel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!