Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Wes-Kaap: 5 gearresteer vir dronkbestuur

$
0
0
Jong man sterf in motorongeluk, bestuurder vlug van die toneel

Die Wes-Kaapse verkeershoof, Kenny Africa, sê byna 1380 bestuurders is die naweek getoets vir dronkbestuur en vyf is in hegtenis geneem.

Boetes van meer as R250 000 is ook uitgereik vir bestuurders wat te vinnig gery het.

By Beaufort-Wes het een teen 163 kilometer per uur gejaag en by Laingsburg is ’n minibus-taxibestuurder voorgekeer nadat hy teen ’n spoed van 138 kkilometer per uur gery het.

The post Wes-Kaap: 5 gearresteer vir dronkbestuur appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!