
Die munisipale bestuurder van die Wes-Rand-distriksmunisipaliteit het na bewering twee lenings van altesaam R12 miljoen aangegaan sonder dat die raad dit goedgekeur het.
Die Wes-Rand-distriksmunisipaliteit bestaan uit drie munisipaliteite naamlik Mogale City, Merafong en Randwes.
Die lenings is glo aangegaan om die munisipaliteit se kontantvloeiprobleme te oorbrug.
The post Munisipale bestuurder het glo geld geleen sonder goedkeuring appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.