Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Brand by Jhb-gebou: Burgemeester geskok

$
0
0
Brand by Jhb-gebou: Burgemeester geskok

Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, sê hy is geskok oor die dood van sewe mense nadat ‘n gekaapte gebou vanoggend in die middestad aan die brand geraak het.

Een persoon is dood toe hy uit die brandende gebou gespring het terwyl ses binne die gebou dood is.

Die brandweer het vier mense gered wat op die dak van die gebou vasgekeer was.

The post Brand by Jhb-gebou: Burgemeester geskok appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!