![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-116-150x150.png)
Daar word gevrees dat die dodetal weens die brand in ‘n 24-verdieping-woonstelgebou in Londen tot meer as 60 kan styg.
Ses van die 17 liggame wat reeds gevind is, is al uitgeken.
Volgens amptenare is 35 mense in hospitale en is 15 van hulle in ‘n kritieke toestand.
Talle mense word ook nog vermis.
The post Gebou brand in Londen: Dodetal kan styg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.