Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Melkboer se hofbevel keer petroleum-eksplorasiereg

$
0
0
Melkboer se hofbevel keer petroleum-eksplorasiereg

’n Melkboer van KwaZulu-Natal het ’n hofbevel bekom wat vir eers keer dat ’n maatskappy petroleum-eksplorasiereg op sy drie plase kry.

Die hooggeregshof in Pretoria het die minister van minerale bronne met dié bevel verbied om omgewingsmagtiging te gee aan Rhino Oil and Gas Exploration South Africa in dié se aansoek om ’n petroleum-eksplorasiereg.

Die minister is ook vir eers verbied om die eksplorasiereg aan die maatskappy toe te ken.

Die interdik geld totdat die dispuut tussen die partye in die hof bygelê word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Melkboer se hofbevel keer petroleum-eksplorasiereg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!