Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dienslewering in Bfn weer ontwrig

$
0
0
Dienslewering in Bfn weer ontwrig

Dienslewering in Bloemfontein is gister die derde agtereenvolgende dag deur
stakende munisipale werkers ontwrig nadat onderhandelings tussen die
Mangaung-metro en die vakbond, Samwu, ’n dooiepunt bereik het.

Die stakers, wat teen korrupsie en nepotisme betoog, het voor die stadsaal voorwerpe aan die brand gesteek, vullis in die straat gegooi en paaie versper.

Hulle is deur die polisie met donshael en traanrook uiteengejaag. Die nasionale president van Samwu, Pule Molalenyane, sê die staking gaan vandag voortgesit word en dit sal voortduur totdat daar aan hul eise gehoor gegee word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Dienslewering in Bfn weer ontwrig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!