Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man klim Trump Tower met vassuig toestelle

$
0
0

Die polisie in New York het ‘n 20-jarige man in hegtenis geneem nadat hy Trump Tower, die hoofkantoor van die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, met behulp van vassuig toestelle uitgeklim het.

Die polisie het die jong man deur ‘n venster op die 21ste verdieping na veiligheid getrek

Die man se verduideliking vir sy waaghalsige daad was dat hy graag vir Trump wou ontmoet.

Man klim Trump Tower met vassuig toestelle Man klim Trump Tower met vassuig toestelle Man klim Trump Tower met vassuig toestelle Man klim Trump Tower met vassuig toestelle

 

The post Man klim Trump Tower met vassuig toestelle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!