ANC-jeugliga: “Steve Hofmeyr is ‘n rassis”
Die ANC-jeugliga in Ermelo het Donderdag betoog teen die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr se optrede op die Hoëveld-landbouskou omdat hy na hul mening ‘n rassis is. James Castro, streeksekretaris van...
View Article“TLU SA is ‘n rassistiese boere-organisasie”: Mantashe moet om verskoning vra
Die landbou-unie, TLU SA, het ‘n prokureursbrief aan die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, gestuur waarin geëis word dat hy verskoning vra nadat hy onlangs na die unie verwys het as ‘n...
View ArticleHof klap laaste deur vir Oscar Pistorius toe
Die Grondwethof het die laaste deur vir die Suid-Afrikaanse lemnaeler Oscar Pistorius toegeklap met sy aansoek om verlof tot appèl teen sy skuldigbevinding aan moord wat van die hand gewys is. Die hof...
View ArticleSaru kry regsadvies om geen tugstappe teen Roux te neem nie
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se uitvoerende komitee (UK) het regsadvies ontvang wat hom noop om tans geen tugstappe teen sy beleërde uitvoerende hoof, Jurie Roux, te neem nie. Die plaaslike...
View ArticleSSA dreig om 3 Bfn swemklubs te skors
Swem Suid-Afrika (SSA) dreig om die drie Bloemfonteinse swemklubs wat ’n mosie van wantroue teen die president van Vrystaat Swem, Deon Dooling, ingedien het, te skors. SSA het ‘n brief aan Dooling...
View Article“Universiteite kan binne ‘n paar jaar bankrotskap in die gesig staar”
Die vise-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat, professor Jonathan Jansen, sê indien daar nie dringend iets gedoen word om universiteite finansieel te help nie, gaan die land se voorste...
View ArticleMagashule stel 28 Kubaanse dokters aan in VS
Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, sê die plaaslike regering gaan 28 Kubaanse dokters by gesondheidsgeriewe in die provinsie aanstel ongeag die bohaai wat die DA daaroor opskop aangesien die...
View ArticleYvette Greyling tot 8 jaar tronkstraf gevonnis
Die voormalige eienaar en stigter van die Just Letting-eiendomsagentskap in Uitenhage, die 43-jarige Yvette Greyling, is in die plaaslike handelshof tot effektief agt jaar tronkstraf gevonnis. Sy het...
View ArticleZimbabwe regering gaan alle diamantmyn-operasies oorneem
Zimbabwe se president Robert Mugabe sê sy regering gaan die besit van alle diamantmyn-operasies in die land oorneem, omdat die bestaande maatskappye Zimbabwe van sy rykdom beroof het. Sy aankondiging...
View ArticleStaking deur busbestuurders bring busdiens tot stilstand
‘n Staking deur busbestuurders het die A Re Yeng-snelbusdiens in Pretoria tot stilstand gebring. Volgens die voorsitter van die DA-koukus in die Tshwane-metroraad, Peter Millar, staan die busse sedert...
View ArticleVerdagte steek huis aan die brand; deur veiligheidswag gewond
‘n Man wat na bewering gister in die vroeë oggendure by die perseel van ‘n laerskool in Lotusrivier in die Kaapse Skiereiland ingebreek en die opsigter se huis aan die brand gesteek het, is deur ‘n...
View ArticleLughawe-rower doodgeskiet tydens jaagtog, skietgeveg met polisie
‘n Vermeende lughawe-rower is gisteraand doodgeskiet en nog een swaar gewond tydens ’n jaagtog en skietgeveg met die polisie in Isando aan die Oos-Rand. Twee van hulle makkers het egter weggekom....
View ArticleAfrikanergroepe wil rassespanning met Zuma spreek
Sowat 20 van die vernaamste tradisioneel Afrikanergroeperings wil met president Jacob Zuma oor die toenemende rassespanning in Suid-Afrika praat. Netwerk24 sê onder hulle is die FW de Klerk-stigting,...
View Article“Noord-Korea se kernwapens moet gereed wees”
Die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-un, sê sy land se kernwapens moet gereed wees om te eniger tyd gebruik te word. Die Koreaanse sentrale nuusagentskap berig dat hy aan militêre leiers gesê het dit is...
View Article24 dood, 30 vermis in fratsvloed in Lubango
Minstens 24 mense, waaronder verskeie kinders, is dood in ‘n fratsvloed wat ‘n mark in die suidelike Angolese stad, Lubango, getref het. Volgens die Angop-nuusagentskap word sowat 30 mense vermis. Ná...
View ArticleBejaarde man vermoor: 2 verdagtes in hegtenis geneem
Twee verdagtes is in die vroeë oggendure in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n bekende inwoner van Aliwal-Noord in die Oos-Kaap, die 78-jarige Sam van der Westhuizen. Sy liggaam is...
View ArticleGoedkeuring vir kragstasie ontlok verset
’n Koalisie van nie-regerings- en gemeenskapsorganisasies het ’n beroep op die minister van Omgewingsake, Edna Molewa, gedoen om die omgewingsgoedkeuring vir die oprigting van ’n steenkoolkragstasie...
View ArticleKoop en Verkoop – 04 Maart 2016
POSTE EN BETREKKINGS Ek is n gekwalifiseerde sweiser co2 en ARC opsoek na n vaste betrekkin kan diens onmiddelik aanvaar kan my by 0722282563 kontak baie dankie EK WIL GRAAG DIE ADVERTENSIE PLAAS VIR...
View ArticleOscar Pistorius: staat versoek vonnis van 15 jaar
Die staat gaan vra dat Oscar Pistorius die minimum vonnis van 15 jaar opgelê word wannneer hy aanstaande maand vir die moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp, gevonnis word. Die woordvoerder van die...
View ArticleWoordfees deur groep vroue ontwrig
‘n Groep van sowat 30 jong vroue het gister die eerste dag van die Woordfees op Stellenbosch ontwrig. Die groep het hulleself as die Anti-verkragting-veldtog geïdentifiseer. Volgens die feesdirekteur,...
View Article“Regering moet boere help of kos invoer”
Die nuutverkose voorsitter van Graan SA, Jaco Minnaar, sê die regering gaan ‘n besluit moet neem om in te gryp en Suid-Afrikaanse boere te help, of om vir die volgende twee tot drie jaar kos in te voer...
View ArticleDis kiesers-registrasie-naweek
Dit is kiesers-registrasie-naweek en talle beroepe is reeds op stemgeregtigde burgers gedoen om seker te maak dat hulle name op die kiesersrol verskyn. Indien ‘n persoon nie as kieser geregistreer is...
View ArticleLions wen teen Chiefs vir eerste keer in 20 jaar
Die Lions het vanoggend geskiedenis gemaak toe hulle die Chiefs vir die eerste keer in 20 jaar in Hamilton kon klop. Die telling was 36-32 nadat die Lions rustyd met 19-11 voorgeloop het. Albei spanne...
View ArticleZika-virus: entstof kan eers in 2018 beskikbaar wees
Amerikaanse wetenskaplikes sê ‘n entstof vir die Zika-virus kan op die vroegste moontlik eers in 2018 beskikbaar wees. ‘n Entstof om op mense te toets kan egter reeds in Augustus of September gereed...
View Article“Wit boere steel water”
Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor water en sanitasie, Mlungisi Johnson, sê wit boere by Liebenbergsvlei en die Gariepdam steel water, asook tientalle mynhuise wat nie ’n...
View Article